Oggenddienste begin vanaf 5 Februarie 2012, om 09:30vm elke Sondag! Kinders 3-12 jaar het hulle eie kinderdiens elke Sondagoggend.
Jesus Culture in Kaapstad
Jesus Culture, 9 Maart 2012, Kaapstad. R150 per persoon. Klik hier vir meer info oor hulle en hier om kaartjies te koop.
Musiekante
Indien jy 'n musiekinstrument kan bespeel en deel wil wees van die Nuwe Lewe musiekspan, stuur 'n e-pos met jou kontakbesonderhede aan
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
of skakel 071 677 5037.